Jaarboeke

Pauliniese geskrifte 352


 
Modulekode ONM 352
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud Inleidingsvraagstukke en boodskap van die Pauliniese geskrifte.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes ONM 252
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Nuwe Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences